Language.Exchange

Kuruman 언어 교환

  1. 언어 교환
  2. > 도시 >
  3. Kuruman

 

thysdp
  <=>  
학습할 언어 :  독일어
Hallo. Ek is Thys Du Plessis. Ek woon nou in Suid-Afrika, maar ek is oorspronklik van Namibië (Suidwes-Afrika). Ek wou nog altyd Duits leer, maar het nog nooit die besluit daartoe geneem nie. My moedertaal is Afrikaans, en ek is redelik in Engels. Ek kan omtrent geen Duits praat nie. Ek sal graag help met Afrkaans.